WAT IS DIE IMPAK VAN GI VOEDSEL OP DIABETES ?
Die insluiting van lae GI-voedsel in jou dieet kan ‘n positiewe impak hê op bloedsuikerbeheer, insuliensensitiwiteit en algemene gesondheid, veral vir diegene met diabetes . Deur kos te kies wat ‘n stadige verandring op bloedsuikervlakke het, kan jy help om jou bloedglukosevlakke stabiel te hou en die risiko van komplikasies te verminder.