- 021 852 8446
- info@mannaplus.co.za
- FREE SHIPPING in South Africa on all orders above R550!
Manna Diabetes eBoek (Afrikaans)
Jou GRATIS gids om tipe-2 diabetes maklik te beheer
Laai ons Diabetes eBoek nou GRATIS af en kry die volgende voordele en inligting:
- Wat is Diabetes? Die verskil tussen tipe 1 en 2
- Wat is die simptome van Diabetes
- Leer hoe om bloedsuikervlakke te reguleer
- Dieëtaanvullings vir Diabetes
- Plus jy sal ons nuusbrief ontvang met Nuus, Resepte en Spesiale Aanlyn Aanbiedinge.
Waarvoor wag jy?
Laai ons GRATIS Manna e-boek af en begin jou reis na gesondheid!