Hallo
Hoe vlieg tyd nie elke dag nie? Daardie “ek moet jou bel vandag” word skoon vergeet, so ek skryf maar gou ‘n e pos.
Die stryd met die vetjies gaan voort! Ek het al begin stap en klim trappe waar moontlik maar ek dink ek moet maar bietjie harder oefen. Dit help ook wanneer mens liewer stap voor jy ry, en die spreekwoordelike blok onder die bed skop word vervang met ‘n ietsie sommer self doen. Wasgoed van scratch af was, dit tel mos as oefening en die oefening word sommer prakties toegepas?
Ek was ook al by my dokter en sy het my verseker dat alles werk soos dit moet. Die bloedtoetse het nou wel ‘n gat in my mediese spaar rekening gemaak maar dit is beter om te weet as om in onsekerheid te leef. So interesant om te weet dat insulien weerstand en jou skildklier ook kan verhoed at jy gewig verloor en help dat jy gewig optel. Dit is ook belangrik om te weet dat jou maag gesond is en ek het begin om Manna se Gut Support te gebruik. Mens se arme maag word soms as ‘n vuilgoeddrom gebruik en ek het besluit om regtig te let op wat ek in my maag sit.
Ek moet seker maar meer begin beweeg, dit wat op my heupe sit het jare geneem om daar te kom, so ek moenie oornag resultate verwag nie. My agterstand is ook dat die lyf nou al gewoond is aan die bietjie stap wat nou meer moet word. Ek stap soggens 30 minute, drie keer per week, maar gaan dit nou opstoot na 5 keer ‘n week.
Vinnig stap en bietjie stadiger stap en dan weer vinnig stap is net reg om die hart, die cardio soos die profesionele mense dit noem nog meer aan die gang te kry. Ek het gedink ek gaan sommer paar blikkies baked beans saamdra en die “strenght/weight” oefening met die stap kombineer. Erens het ek gelees dat hierdie tipe oefening, die “strenght/weight” oefening soo effektief is dat dit vetjies laat brand ‘n paar uur nadat ek klaar is daarmee.
Ek dink sowaar my lyf kry te min kos, maar mens verloor mos wanneer jy jouself minder voer? Toe nie! Die altyd bereid om feite te deel Google vertel, dat jou lyf gaan in ‘n “starvation mode” in wanneer jy te min kos kry en hou dan alles terug om te sorg dat jy genoeg energie het vir wanneer jy dit nodig het.
En sowaar, wanneer jy ‘n man is kan jy nie minder as 1500 kaloriee per dag inneem nie en vir ons vrouens is 1200 kaloriee nodig. Dit help ook om in plaas van die gewone drie etes per dag eerder 6 tot 8 kleiner etes of peuselhappies te neem. Dit help met die honger word tussen etes en help ook dat die ooreet nie gebeur nie. Dit is ook makliker om so rekord te hou van hoeveel kaloriee jy elke dag gebruik. Beplanning is iets wat soo baie help met soveel van mense elke dag se leef en soveel meer met die beplan van wat jy gaan eet. Hoe se die bekende kwotasie, “chance favours the prepared mind”?
En toe ontdek ek Manna Shake, ‘n groot lekkerte in ‘n shake wat ek sommer by die werk kan los en daar is alles in wat die lyf nodig het. Ek vervang twee etes daarmee en dit is soo lekker romerig, jy proe sommer hoe die goedheid in jou lyf ingaan. Dit gee my ook daardie ekstra energie hier teen 12 uur se kant wanneer dit voel of my wiele afkom van moegheid en tamheid om helder te dink.
Maar die ergste van die gewigverloor, die hardste stryd is wat in die kop gebeur wanneer jy daardie begin moet maak, en daardie begin, begin doen in plaas van net praat. Hoe jy elke dag begin ten opsigte van jou lyf en wat jy daar insit is ‘n groot kopskuif.
Te veel stres, verveeldtyd en frustrasie met elke dag se dinge kan jou ontneem van daardie lekker slaap wat soo nodig is om die blokke vet te laat verdwyn. En sowaar het jy geweet dat te min slaap kan sorg dat jy nie gewig verloor nie, en dit sorg ook sommer dat jy meer gewig optel.
Hormone is direk daarvoor verantwoordelik wanneer jy nie genoeg slaap kry nie. Onthou mens moet maar voor slaaptyd ook jou kop begin afskakel en kalmeer. Die 7 tot 9 ure slaap maak ‘n groot verskil in jou dag.
Onthou ook baie keer is jou lyf reg net soos dit is, en is bietjie oefening net nodig om die goeie hormone vir ‘n helder verstand weer aan die gang te kry.
Ek was by ‘n dieetkundige en sy het nie net waardevolle het-jy-geweet inligting gegee nie, maar ek het maar ‘n afspraak gemaak net om al my vrae beantwoord te kry. Hulle weet mos maar beter oor spier en vet massa en hoeveel jy moet weeg vir jou lengte ensomeer.
Vir my is die onderste lyntjie maar net meer oefen en let op wat ek eet.
Nietemin, ek sal nie ophou nie, al sukkel dit maar baie om eerder my Shake te gaan aanmaak voor ek ook geldjie bysit vir ‘n pizza saam met my mede kollegas vir daardie middel oggend se belustigheid.
Sukkel jy om gewig te verloor?
Begin gewig verloor en beheer jou smag na die verbode met ‘n gesonde maaltyd. Ons nuwe Manna Low GI Shake is geformuleer om te sorg dat jy ‘n maal kan oorslaan en dit as ‘n veilige en gesonde plaasvervanger daarvoor kan gebruiik. Dit help jou ook met gewigsverlies op ‘n effektiewe manier en sorg dat jy alle voedigstowwe inneem en energie het. Die nuwe Manna Low GI Shake help ook om jou bloedsuikervlakke te beheer.
Die nuwe Manna Low GI Shake bevat onder meer ses bestanddele wat genoegsame vesel, protein en minerale soos kalsium, magnesium en potassium, wat noodsaaklik is vir jou gesondheid. Ons Shake is van hulp met daardie lus na die onverbode, om aptyt te beheer en om jou langer versadig te laat voel.
Gewigsverlies is binne jou bereik met hierdie ongelooflike hulpmiddel! En dit smaak heerlik!
Kies jou gunsteling geur, voeg melk, water of sap by, meng, en jy het ‘n maaltyd in ‘n glas sonder om te kommer oor te veel of te min.
Ons gebruik geen kunsmatige versoeters of preserveermiddels nie, ons Shake bevat geen gluten of laktose nie, is “Non-GMO”, en daar is ook geen soya in ons resep nie. Die Shake is geskik vir vegetariers en diabete.
Voordele van Manna Low GI Shake
- Hoog aan vesel
- Lae GI
- Verhoed “cravings” (Sal ons dit belustigheid noem?)
- Hoogstaande Voedingswaarde – voldoende om ‘n maaltyd te vervang.
- Die enigste Shake wat Essensiele Suikers (Glyco Nutrients) bevat.
- Cholesterol vry
- Gluten vry
- Verskaf genoegsame energie sonder om gewigstoename te veroorsaak.
- Help met die beheer van Bloedsuiker Vlakke.
- Organies en Natuurlik
“I will like to take this opportunity and thank Manna Products for giving me my life back, I started using the Manna shake & Blood sugar support on the 03 May 2017 my weight was 150 kg. I weigh every Monday and today I am 144.8 kg. I feel light and have energy all day long and sleep well at night. So I follow all the advice that you send to me and other ways to eat healthily and enjoy life. Manna Works!!!!” Lizzie
“Thank you for the new Manna Shake in Strawberry, I received yesterday!! I’ve had it for lunch and I was so happy that the flavour and texture as probably even better than the old Strawberry product!! I will definitely be ordering this again!! I will also tell my friends how Manna listened to their customers and resolved an issue.” Marge
“I just had the new Chocolate shake with milk instead of yoghurt absolutely delicious!” Joan
“I’ve tried it with water, milk, yoghurt and muesli and it comes out on top every time! The flavour is great, with no after taste. And I like the consistency of the powder in the container. It seems soft and the particles are separate, less likely to congeal.” Paul