Candida

Manna Candida

Beveg Candida Veilig en Natuurlik

Candida is ‘n probleem wat ontwikkel wanneer swamme groei. Die verskillende bestanddele van Manna Candida Support werk op ‘n holistiese manier om swamgroei te beveg en te beheer.

Manna Candida Support information also available in English!

Manna Candida Support is beskikbaar by:

5/5

Hierdie produk is ongelooflik. Ek het Candida in my mond gehad. Ek kon nie eers my tande borsel nie. Voor dit besoek ek so vier keer ‘n spesialis waar hulle vir my kortisoon gegee het MAAR die Candida het na ‘n rukkie teruggekom. Hulle het vir my gesê om ‘n biopsie te kry, maar ek het gedink: laat ek eerder hierdie pil probeer en kyk. Ek het ook ‘n immuunversterker gebruik. Die meeste Candida het binne ongeveer 1 week weggegaan. Ek is nie spyt dat ek die produk gekoop het nie.

Charne

Veg Teen Candida

As jy tans antibiotika, steroïede, anti-ulkusmedikasie of estrogeen neem, praat met jou dokter oor hoe jy jou medikasie op ‘n veilige manier kan verminder of kan staak.

Jy is gewaarborg om die geveg teen Candida te wen, bloot deur koolhidrate en soet kosse uit jou dieet te sny, en deur Manna Candida Support te gebruik.

Wees voorbereid – jou simptome sal eers vererger voordat dit verbeter. Hoofpyne of naarheid, vir ‘n dag of twee, kan te wagte wees. Die verergering van simptome is ‘n goeie teken. Dit beteken jou liggaam is besig om groot hoeveelhede dooie gisselle en hul gifstowwe suksesvol uit jou liggaam uit te skei, en dat jy op pad is om te herstel.

Om baie water te drink sal help om jou liggaam te suiwer. Drink ten minste twee liter per dag. Jy sal gou agterkom dat jou simptome minder word en jou ‘brein mis’ verdwyn – wat jou vry sal laat om al daardie ekstra energie te geniet.

Voordele van Manna Candida Support

  • Help om bloedsuiker te balanseer
  • Beperk swamgroei
  • Anti-oksidant effek val swamme aan
  • Direkte antifungale effek
5/5

Fantastiese produk, ek het resultate binne ‘n paar dae gesien. Sal dit maandeliks koop.

Amanda

Wat is Manna Candida Support?

Bestanddele

Hierdie aanvulling bevat hoogs effektiewe natuurlike en organiese bestanddele wat saam werk om die simptome van Candida te elimineer.

Muskiet (Prosopis glandulosa)(1)

Muskiet help om insulienvlakke normaal te hou deur 'n mens se bloedsuikervlakke te stabiliseer, sodoende onderdruk dit jou lus vir soet kosse.

Eucalyptus-ekstrak (flavonoïede en polifenole)(2)

Die antioksidant-eienskappe in die flavonoïede en polifenole van hierdie natuurlike eucalyptus-ekstrak is selfs hoër as druiwesaad-ekstrak. Die anti-virale en anti-inflammatoriese eienskappe is ook baie hoog, wat help om bakterie en gis, soos Candida, te beveg.

Peperbasboom (Warburgia salutaris)(3)

Warburgia, ’n antifungale krui, is die waardevolste van die natuurlike antimikrobiese middels en die bas en blare word al eeue lank gebruik om gis-, swam-, protosoë- en bakteriële infeksies te behandel. Dit maak Warburgia nie net uitstekend om bakteriële infeksies soos borsinfeksies (veral brongitis) te help behandel nie, maar help ook om die lastige Candida swamme uit te wis.
5/5

Uitstekende produk! Ek sukkel al baie lank met gisinfeksies, en niks het gewerk nie. Sedert ek Manna Candida Support begin gebruik het, is daar geen behoefte aan broekievoerings of ‘n verandering van onderklere gedurende die dag nie! Ek gebruik dit saam met Manna Gut Support

Amanda

Koop Manna Candida Support aanlyn nou!

Manna Candida Support is beskikbaar by:

5/5

Dit is ‘n uitstekende produk en ook baie veilig om te gebruik. Ek sukkel al lank met Candida en nadat ek dit gebruik het, het ek nie meer enige simptome nie!

Sonja

Hoe werk Manna Candida Support?

Die verskillende bestanddele werk holisties om swamgroei te stop.

  • Help om bloedsuiker te balanseer
  • Beperk swamgroei
  • Anti-oksidant effek wat swamme aanval
  • Direkte antifungale effek

Vrywaring

Manna Candida Support is ‘n voedingsaanvulling en nie ‘n medisyne nie.

Hoe om die produk te gebruik

Dosis

Een kapsule drie keer per dag, saam met kos

Kontra-indikasies

  • Allergies vir die bestanddele
  • ‘n Ernstige hartkwaal
  • Swangerskap

Is Manna Candida Support veilig om te gebruik?

Natuurlik en organies: Ja
Vervaardig in NSF CGMP Fasiliteit: Ja
100% vry van bymiddels: Absoluut
Potensiële allergene Koring, bevat GEEN suiwel
Diabetiese vriendelik: Absoluut!
Raklewe: Een jaar gewaarborg

5/5

My dogter sukkel al ‘n rukkie met Candida en niks wat ons probeer het, het gehelp nie – nie eers antibiotika wat die dokter voorgeskryf het nie. Vandat sy Manna Candida Support gebruik, is dit regtig baie beter en daardie konstante jeuk is weg! Dankie!!!

Liz

Koop Manna Candida Support aanlyn nou!

Manna Candida Support is beskikbaar by:

5/5

Ek voel baie beter en die produk werk regtig. Ek gebruik dit nou net vir ‘n paar dae, maar ek kan reeds die verskil voel. Ek kan dit regtig aanbeveel vir diegene wat aan Candida ly.“

Martie Kuhn

Navorsing

  1. The efficacy of Prosopis glandulosa as antidiabetic treatment in rat models of diabetes and insulin resistance. – Journal of Ethnopharmacology 137 (2011) 298–304
  2. ANTIMICROBIAL ACTIVITY AND PHYTOCHEMICAL ANALYSIS OF EUCALYPTUS TERETICORNIS BARK AND LEAF METHANOLIC EXTRACTS – International Journal of Pharmaceutical Sciences Review and Research Volume 4, Issue 2, September – October 2010; Article 021
  3. Antibacterial and antifungal activities of extracts of Zanthoxylum chalybeum and Warburgia ugandensis, Ugandan medicinal plants – Afr Health Sci. 2001 Dec; 1(2): 66–72