Manna HydroGels

Die natuurlike aromas in Manna HydroGels kom van die kwaliteit essensiële olies wat ons in die produkte gebruik.

Essensiële olies is al vir eeue lank bekend vir hul genesende en kosmetiese voordele. Ons gebruik slegs top kwaliteit essensiële olies in ons Manna HydroGels formules.

Manna HydroGels information is also available in English

Wat is Manna HydroGels?

Die natuurlike aromas in Manna HydroGels kom vanaf die kwaliteit essensiële olies wat ons in die produkte gebruik.

Die produkte se heerlike aromas is ‘n bykomende bonus. Nog ʼn bonus is dat van die kruie en essensiële olies in die produkte  die vermoë het om jou gemoed te lig.

Essensiële olies is al vir eeue lank bekend vir hul genesende en kosmetiese eienskappe.

Ons gebruik slegs top kwaliteit essensiële olies in ons Manna HydroGels formules.

Hierdie produkte is uniek aangesien die essensiële olies in ʼn syagtige gladde, nie-olierige produk omskep word en die aktiewe bestanddele word vinnig geabsorbeer.

Aches and Pain Gel

Aches & Pains Gel
5/5

“Wonderlike produk! Ek gebruik dit vir snye, skaafplekke, en pyne. Ek kry dit ook vir my ma wat dit onder andere gebruik vir spierpyne en krampe, en sy is ook baie gelukkig. Daar is altyd ’n buisie hiervan in my huis.”

Elizabeth

After Sun Gel

After Sun Gel
5/5

“Wow! Ek is regtig beïndruk met hierdie produk. Ek het ‘n heerlike oggend saam met my man op die strand geniet en heeltemal vergeet om my sonskerm aan te sit. Daardie aand het my vel erg gebrand. Ek het Manna After Sun Gel onthou en ‘n groot hoeveelheid op my verbrande arms gesmeer. Die volgende oggend het my arms baie beter gevoel, ek het die oggend en aand weer aangesmeer. Dit het die pyn van die brand verlig. ‘n Goeie produk, een wat altyd in my handsak sal wees in die somer!!“

Ruby

Baby Bum Gel

Baby Bum Gel
5/5

“Ek het ’n 2-jarige tweeling (seun en meisie). Ek het vir hulle  pampers doeke gekoop en dit het my dogter ‘n baie erge uitslag gegee! Ek het alles probeer en niks het gehelp nie, totdat ek “Baby Bum Gel” probeer het! Wow, dit is regtig ‘n wonderlike produk! Duime op!“

Laurin

Baby Colic Gel

Baby Colic Gel
5/5

“Hierdie gel is ‘n wonderwerk! Ek sal beslis meer bestel. Dit werk regtig vir my 2 maande oue kleinseun!”

Esme

Burn Gel

Burn Gel 
5/5

“Amazing! Koel die gebrande area byna onmiddellik af! En help die vel genees en laat geen merk nie! Almal het dit in hul huise nodig!!!”

Sandra van der Merwe

Mobility Gel

Mobility Gel
5/5

“Die produk verlig nie net spasmas van die lae rug vir my nie, dit het ook ‘n onlangse spierbesering in my bo-arm opgeklaar. Ek beveel dit graag aan.“

Christa Davel

Painful Muscle Gel

Painful Muscle Gel
5/5

“Ek is in my laat 50’s en gebruik dit voor en na my oefeningsessies. Ek moet sê, hierdie produk het my regtig gehelp herstel na elke sessie!”

Alex Williams

Psoriasis Gel

Psoriasis Gel
5/5

“Ek het hierdie produk oor ‘n tydperk van drie weke gebruik soos en wanneer nodig op my bene, elmboë en die agterkant van my nek. Fantastiese verligting! My bene en elmboë is nou skoon en net ‘n klein kolletjie bly op my nek oor. Baie dankie vir hierdie wonderlike produk. Kan nie wag om dit vir iemand anders aan te beveel nie.”

Colleen

Shingles Gel

Shingles Gel 
5/5

“Ek het die produk vir my suster gekoop en sy het dit op haar blase gebruik en goeie resultate gehad. Dit het die brand gestop en die blase het stadig verdwyn.”

Sylvia Simpson

Sinus Gel

Sinus Gel
5/5

“Dit werk regtig.”

Rienie Paiva

Tired Foot Gel

Tired Foot Gel
5/5

“Ek gebruik hierdie produk vir twee maande. Omdat ek ‘n diabeet is, het ek dikwels brandende voete. Hierdie produk is wonderlik – amper sodra ek dit aanwend, voel my voete die bederf! Die tinteling verdwyn, die ‘warmheid’ gaan weg en ek voel verfris en gereed om weer aan te gaan.”

Jen

Menstrual Discomfort Gel

Menstrual Discomfort Gel
5/5

Menstrual Discomfort Gel  is ongelooflik, ek het geen pynmedikasie nodig nie, ek het geen warmwaterbottels nodig nie. Ek smeer hierdie produk net op die plekke waar dit pyn (wat verskriklik is om eerlik te wees) maar hierdie produk help so baie – ‘n Goeie manier om die ongemak op ‘n natuurlike manier weg te vat. Dankie Manna hiervoor!!“

Kelly-Jade Staines