Hot Flush Gel

Manna Hot Flush Gel

Vinnige en effektiewe verligting van warm gloede en nagsweet.

Gebruik Manna Hot Flush Gel om warm gloede onder beheer te kry of selfs heeltemal te stop. Hierdie produk word gemaak van essensiële olies en ander natuurlike bestanddele, en bevat geen hormone nie. Manna Hot Flush Gel stop warm gloede in hul spore, en laat jou koel en ontspanne voel!

Manna Hot Flush Gel information is also available in English

Manna Hot Flush Gel is beskikbaar by

5/5

“Wow! Ek het sopas die gel ontvang! Ek neem nie medisyne vir kitsoplossings nie en glo oor die algemeen aan oefening en ‘n gesonde leefstyl. Ek  het nie veel van die produk verwag nie . Ek het ‘n warm gloed episode gehad, die produk aangesmeer en Wow! Vrede het gekom soos ‘n rivier!“

Susan Hill

Hoe werk Manna Hot Flush Gel?

Deur ‘n kombinasie van baie spesifieke essensiële olies te gebruik, wat maklik geabsorbeer word, laat dit die liggaam binne ‘n kwessie van sekondes afkoel, wat verligting bring van warm gloede en nagsweet.

Hoe gebruik ek Manna Hot Flush Gel?

  1. Dien ‘n klein hoeveelheid op die agterkant van die nek aan tydens ‘n warm gloed of nagsweet episode.
  2. As jy voel dat dit nie goed genoeg werk nie, smeer ‘n groter hoeveelheid aan en vryf dit tot bo-op jou skouers. In uiterste gevalle, waar selfs dit nie werk nie, kan jy dit ook op jou oksels, onder jou voete of aan die kante van die lieste aanwend.
  3. Die rede hoekom Manna Hot Flush Gel spesifiek op hierdie areas aangewend moet word, is omdat hierdie dele van die liggaam beter absorpsie bied wat beteken die produk kan vinniger en meer effektief begin werk.

Wanneer moet ek die Manna Hot Flush Gel gebruik?

Soos genoem, kan jy dit tydens ‘n warm gloed of nagsweet episode gebruik, maar jy kan dit ook voorkomend gebruik. Jy kan dit in die oggend, voor jy jou dag begin, aanwend om warm gloede tot ‘n mate te voorkom, of in die aand voor jy gaan slaap, om nagsweet weg te hou.

5/5

“Wow, ek moet sê wanneer jy daardie warm oomblikke het, wend die gel aan soos aangedui en jy sal die verskil voel in ‘n paar sekondes. So bly ek het hierdie produk gekoop.”

Patricia

Koop Manna Hot Flush Gel aanlyn nou!

Manna Hot Flush Gel is beskikbaar by