Beheer Die Soet Tand en Verloor Gewig
Dit gebeur gereeld dat ons dieet mooi loop en ons goed gewig verloor… tot ons ‘n “craving” kry vir so ietsie soets! En stop dit dan by een blokkie sjokolade? Nee, gewoonlik nie. As ons weer sien het ons ‘n hele “slab” verorber! Maar wat kan ons maak oor die soet tand? Hier…