Voorkom ‘n Beroerte So
This article is also available in English Read Now Daar is baie wat jy kan doen om beroertes te vermy Jy moet jouself gereeld afvra wat jy kan doen om ‘n beroerte te voorkom – veral as jy ouer word. Die voorkoming van ‘n beroerte moet ook ernstig opgeneem word as jy nabye familielede het…