Bloedsirkulasie? Hoekom Sukkel Jy?
Swak bloedsirkulasie kan mens laat met voete en hande wat brand, pyn, of heeltemal gevoelloos word – om net ‘n paar van die moontlikhede te noem! Maar wat veroorsaak dit? En wat kan mens doen daaraan? Kom ons kyk na die 9 van die grootste rolspelers in swak bloedsirkulasie voordat ons kyk wat ons…