Wat is Die Werklike Gevare van Oorgewig Wees?

Wat is Die Werklike Gevare van Oorgewig Wees?

Om oorgewig te wees is meer as net ‘n ongerief – dit kan uiters gevaarlik wees.

Om selfs effens oorgewig te wees kan die deur oopmaak vir talle gevare van oorgewig wees. Sommige is ernstig, en ander is selfs lewensgevaarlik.

 

Kom ons kyk na 8 gevare van oorgewig wees wat ‘n mens sal laat twee keer dink voor jy daardie sny koek eet…

  1. Hartsiekte en Beroertes

Selfs om net ‘n bietjie oorgewig te wees beteken dat daar ‘n baie hoër risiko vir hoë bloeddruk en hoë cholesterol is. Albei hierdie toestande maak die kans van hartsiekte en beroerte baie meer waarskynlik.

Gelukkig kan die risiko hiervoor aansienlik verminder word deur die ekstra gewig te verloor.

  1. Tipe 2 Diabetes

Om oorgewig te wees, en tipe 2-diabetes gaan dikwels hand-in-hand.

Om tipe 2-diabetes te beheer terwyl jy oorgewig is kan wees soos om stroomop te probeer swem.

Daarom is dit belangrik om ‘n gesonde lewenstyl te volg sodat jy kan gewig verloor en bloedsuikervlakke balanseer.

‘N Gesonde leefstyl sluit in: ‘n gebalanseerde dieet, genoeg slaap, en daaglikse oefening.

Wat aktiveer die aanvang van tipe-2 diabetes…

  1. Kanker

Om oorgewig te wees kan soveel meer wees as net ‘n ongerief. Dit kan ernstig en lewensbedreigend wees siende dat dit ‘n groot bydrae kan lewer tot die ontstaan van kanker.

Om oorgewig te wees, beteken dat jy ‘n baie hoër risiko van sekere tipes kanker het, insluitend:

      • Kolon kanker
      • Borskanker (veral na menopouse)
      • Endometrium kanker
      • Nier kanker
      • Kanker in die slukderm
      • Galblaas kanker
      • Eierstok kanker
      • Pankreas kanker
  1. Galblaas probleme

Afgesien van galblaas kanker kan daar ook galblaas probleme en galstene insluip as jy oorgewig is. Hierdie probleme is baie meer algemeen as jy oorgewig is.

Maar wees versigtig, want as jy te vinnig gewig te verloor, kan dit ook galstene veroorsaak.

Dit is belangrik om gewig te verloor teen ‘n egalige, veilige tempo. Daarom is dit baie beter vir jou om ‘n gesonde lewenstyl te volg as om op ‘n vinnige, 2-week kits-dieet te spring.

  1. Osteoartritis

Osteoartritis is ‘n algemene gewrig probleem wat meestal die knieë, heupe, of rug affekteer.

Die ekstra gewig plaas onnidige druk op hierdie gewrigte en werk dan die kraakbeen weg. Die kraakbeen is die weefsel wat die gewrigte beskerm, so as dit afgebreek word kan dit baie pyn en ongemak veroorsaak.

  1. Jig

Dit is nou “gout” as jy gewonder het.

Jig word nie net veroorsaak wanneer jy te veel rooiwyn drink nie. Om oorgewig te wees, kan ook ‘n groot faktor wees.

Jig is ‘n siekte wat die gewrigte aantas. Dit word veroorsaak deur te veel uriensuur in jou liggaam. Die ekstra uriensuur vorm kristalle rondom die gewrigte in die liggaam, wat dan erge pyn of ongemak veroorsaak.

Jig simptome om voor uit te kyk…

  1. Slaapapnee

Dit kan gevaarlik wees, want dit gebeur terwyl jy slaap. Dit beteken dat jy waarskynlik nie eers weet dat dit met jou gebeur nie.

Slaapapnee is ‘n asemhalings probleem wat gewoonlik voorkom wanneer jy oorgewig is.

Dit veroorsaak dat jy baie swaar snork, en dit kan ook veroorsaak dat jy vir kort tydperke tydens die nag ophou asemhaal.

Die enigste tekens wat jy van slaapapnee kan sien is dat jy slaperig is deur die dag, dat jy die heeltyd moeg is. Tensy jy langs iemand slaap wat kan bevestig dat jy wel baie swaar snork, en soms ophou asemhaal in die nag.

Slaapapnee kan die risiko van hartsiekte en beroerte verhoog.

  1. Onvrugbaarheid

Wanneer jy oorgewig is kan dit baie moeilik wees om swanger te word. Deel hiervan is omdat vrouens wat oorgewig is minder ovuleer as vrouens wat ‘n gesonde gewig handhaaf.

Dit is dus die beste om seker te maak dat jy nie oorgewig is nie, selfs voordat jy probeer om swanger te word.

 

Hoe kan ek gewig verloor en hierdie gevare van oorgewig wees vermy?

Die maklike antwoord om die gevare van oorgewig wees te vermy is: volg ‘n gesonde leefstyl. Dit sluit ‘n gebalanseerde dieet en daaglikse oefening in. Maar jy weet dit alreeds … 

 

Wat MEER kan jy doen om gewig te verloor?

Wel, ‘n goeie dieet en oefening beteken maar min as jou bloedsuikervlakke nie gebalanseerd is nie…

 

Wat het bloedsuiker vlakke te doen met gewigsverlies?

As jou bloedsuikervlakke hoër is as normaal, moet die liggaam baie harder werk om hulle onder beheer te hou.

Die liggaam hou bloedsuikervlakke onder beheer deur insulien vry te stel.

 

Hou aan, ek kom by die deel oor hoe dit gewigsverlies verhoed …

Insulien beheer bloedsuiker vlakke deur die suiker wat ons inneem te gebruk as: brandstof vir onmiddellike energie, of om dit te stoor en later vir energie te gebruik.

 

Nou HIERDIE is waar die probleem inkom …

Wanneer die insulien die suiker stoor om later gebruik te word vir energie, doen dit dit deur dit as vet in die liggaam se selle te stoor.

En so lank as wat die liggaam aanhou vet stoor, bly dit uiters moeilik om genoeg vet te verbrand sodat dit eintlik lei tot gewigsverlies. Nou moet jy nie net die bestaande vet verbrand nie, maar ook die vet wat die heeltyd gestoor word.

 

Hoe kan ek my bloedsuikervlakke balanseer en gewig begin verloor?

Wel, oefening en om reg te eet help hiervoor ook…

Maar daar is ‘n beter manier.

Neem net Manna Blood Sugar Support saam met elke ete.

 

Wat is Manna Blood Sugar Support?

Die Manna Blood Sugar Support is ‘n natuurlike gesondheidsaanvulling wat uit die peule van die Prosopis (Mesquite) boom gemaak word, en dit het geen negatiewe newe-effekte soos baie chemiese alternatiewe het nie.

 

Hoe werk Manna Blood Sugar Support?

Manna Blood Sugar Support meng met die kos wat ons eet en stel die suiker stadig uit hierdie kos in die bloedstroom vry. Wat dit beteken, is dat die bloedsuiker vlakke in die liggaam nie skielik opskiet nie, en die pankreas nie hoef ‘n klomp insulien vry te laat nie.

Nog ‘n ding om te doen wanneer jy probeer om jou bloedsuikervlakke stabiel te kry, is om op te hou om die ongelooflike effek van die Manna Blood Sugar Support te bestry deur dinge te eet wat heeltyd probeer om jou bloedsuikervlakke te skiet.

Volg ‘n gesonde dieet soos die een wat jy in die GRATIS Manna Dieet e-boek kan kry.

Neem dan ‘n Manna Blood Sugar Support tablet of twee met elke ete, en dit sal help om te verhoed dat jou bloedsuiker deur die dak skiet.

 

Wat se die verbruikers?

“Ek kan regtig voel dat die pille my help, ek het nie daardie gevoel dat ek gedurig wil eet nie. Ek kan al klaar sien dat ek begin gewig verloor. Baie dankie.” – Onbekend

“Ek is baie gelukkig met die produk en indien ek wel vergeet om dit te neem laat my liggaam my gou besef iets kort nou. Help baie met my water retensie.” – Joey

Ek gebruik nou die produk so vir amper 2 weke. Voel baie goed, en het nie meer daai “cravings” nie.” – Onbekend

“Ek gebruik die pille nou vir 2 weke en ek het regtig nie meer “cravings” nie. Voel baie goed!” – Juarita

 

As jy jou bloedsuikervlakke wil balanseer en gewig verloor, kry Manna Blood Sugar Support NOU by enige van hierdie winkels of aanlyn-winkels:

More articles

Leave a Reply